Tom Berenger

Tom Berenger
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Berenger in 2013.

Geboortenaam Thomas Michael Moore
Geboorte 31 Mei 1949 (1949-05-31)
Chicago, Illinois, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1968-tans

Tom Berenger (gebore as Thomas Michael Moore; 31 Mei 1949) is ’n Amerikaanse akteur van televisie en rolprente. Hy is in 1986 vir ’n Oscar vir beste manlike byspeler benoem vir Platoon (1986).


Developed by StudentB